In Hermanusgemeente is ons mikpunt om dit vir elke lidmaat êrens op puntdiens vir die Here te wees. Die verskillende bedieninge bied aan elkeen die geleentheid om sy deel vir die Here te doen. Kontak die bedieningsleier en skakel in waar dit vir u moontlik is.
Getuienisbediening
Die getuienisbedieing koördineer die gemeente se getuienis en uitreikaksies. Dit bied aan gemeentelede die geleentheid om betrokke te wees by die skakeling met sendelinge en deel te neem aan uitreikasies.
Frans Marais
082 380 2389
Barmhartigheidsbediening (Hekkie-Projek)
Ons help waar nood is en is afhanklik van u betrokkenheid by ons bediening. Die versorgingsbediening koördineer en organiseer die gemeente se barmhartigheidsaksies. 'n Wye verskeidenheid van diensmoontlikhede by die Dienssentrum vir bejaardes, die Hermanus Maatskaplike Diens en Huis Lettie Theron is beskikbaar.
Esther de Villiers
083 448 1684
Gasvryheidsbediening
Die omgeebediening is die gemeente se vriendskapsbediening. Die meeste van hulle diens gaan in die verwelkoming van die nuwe intrekkers in die gemeente. Daar word ook van tyd tot tyd geleenthede vir gemeentelede gereël om nader aan mekaar te kom en dit net te geniet om gemeente te wees.
Ronel le Roux
084 549 9965