Vier oorspronklike skilderye is deur Annemarie du Plooy en Anna Lamprecht aan NG Kerk Hermanus geskenk ten bate van ons gemeente.
G01 – Protea Abundance
Olie op doek | H 1 500 × B 1 200 mm
Annemarie du Plooy | R11 000
G02 – Garden Birds with their imaginary lyrics
Olie op doek | H 1 600 × B 700 mm • Geraam
Annemarie du Plooy | R5 000
G03 – Hermanus se kusjuweel
Olie op canvasbord | 690 × 560 mm • Geraam
Anna Lamprecht | R4 000
G04 – Die goue pad huistoe
Olie op canvasbord | 600 × 450 mm
Anna Lamprecht | R3 500
